Monday, March 14, 2011

Lank treug - panos het dit gebere

my hart pyn nou op hierdie oomblik
ek voel rubbish
en so proud...my familie
Erasmus

Tuesday, July 13, 2010

ek onthou soos gister

dit was heerlik
dit was mooi
dit was ekke

onthou

Monday, June 28, 2010

Tuesday, June 22, 2010

nuwe lewe!

ek is treug op een moerse snaakse manier
ek herken myself nie maklik nie

my source is honger en will gebruik work soos ou vinigar
ek voel nie meer soos brie kaas in die son nie
my talente word al hoe sterker omdat dit nie meer platform nodig het nie
ek sweef soos 'n arend...oh fok miskien te veel taal

liefde
bug
J

Friday, June 11, 2010

my stroop is hard..my kop deurmekaar

vandag skryf ek maar net
ek het nie mooi prentjie om daar by te gaan
my hart is so seer vandag...my stroop is hard
ek het vanoggend in die traffic gevoel dat dit weg
dinge is hard, ek het myslef laat hard bak
my hart is nou verder as van tevore...in die son of skadu
ek sal dit maar uitding, of altans ek wil nie
baie het gebeur...my stroop is hard...nie soet meer

x
J