







die dae gaan deesdae baie stadig...verby, weg, ek weet nie
my hart is op baie plekke in een oomblik
my gedagtes loop rond soos een moerse slet
ek weet nie, maar sal dit uit figure??
die mense wat vir my almal so mooi was, nie te lank treug nie
...nou bietjie in daai deurmekaar kamer in my kop
fok....wat gaan aan...my source is moeg of iets
ek moet weg
nie ver nie...maar sal my mense moet onthou...
en waarom hulle vir my so mooi is
dis nie moeilik nie...maar hard
