die tye wat ek nie meer het
dit is wonderlik vir my om so iets te sien
ek beskerm daai oomblike in my hart saam my pappa
ek verbeel my hoe hy my vas gehou het
dat ek ook so gelag het
verwondering vir andries met klein andries
beskerm en steek julle special oomblike weg
ek mis jou daddy...gesseende kersfees
die lewe gaan aan
x
J



