die lewe het so paar golwe na my gestuur
some het ek voel breek
anders het ge fok of!!
maar daar is water in my ore
my hart is seer
maar ek hou my snavel hoog in die wind
sing sagies
want ek weet almal hoor
dit
die aanhoudende song wat ek sing
verstaan my of vat die pad
jou selfsugtigheid staan my niks aan
Tuesday, March 10, 2009
Subscribe to:
Posts (Atom)