dit was heerlik
dit was mooi
dit was ekke
onthou
Tuesday, July 13, 2010
Monday, June 28, 2010
Tuesday, June 22, 2010
nuwe lewe!
ek is treug op een moerse snaakse manierek herken myself nie maklik nie
my source is honger en will gebruik work soos ou vinigar
ek voel nie meer soos brie kaas in die son nie
my talente word al hoe sterker omdat dit nie meer platform nodig het nie
ek sweef soos 'n arend...oh fok miskien te veel taal
liefde
bug
J
Friday, June 11, 2010
my stroop is hard..my kop deurmekaar
vandag skryf ek maar net
ek het nie mooi prentjie om daar by te gaan
my hart is so seer vandag...my stroop is hard
ek het vanoggend in die traffic gevoel dat dit weg
dinge is hard, ek het myslef laat hard bak
my hart is nou verder as van tevore...in die son of skadu
ek sal dit maar uitding, of altans ek wil nie
baie het gebeur...my stroop is hard...nie soet meer
x

Tuesday, April 20, 2010
my reenboog - wat 'n reenboog gekry het
"i found a rainbow"
sy het 'n reenboog gekry
net so een ding het sy in moerse prag verander
dit vat een moerse beboude persoon om so uit te straal
dit is my beste maater, my liefde reenboog, ales
my "person"
stuur die photo vir my waar ek te mal hoeder kop aan die kots is om te sien buite
gaan haal dit daar en hou dit vir my so uit
dit is wonderlik om so iemand in jou lewe te he

Wednesday, April 14, 2010
Brandweer
brandweer!!
wel die een se gat was te dik om by die leer op te klim en die brand te blis
niks so vuur om mens weer bietjie in tune met die lewe te kry nie
ja daar het my hele kamer nou in sy moer in gebrand, en ook ' groot deel van my lewe
dit was seer en confusing, maar so vars op 'n manier
ek is definitief besig om my 'path' te tune, maar in seruiouse stappe
mooi woorde en vuil trappe...ek post weer binnekort om 'new renovations' te wys
brand binne altyd

Monday, March 8, 2010
Subscribe to:
Posts (Atom)

.jpg)
.jpg)