brandweer!!
wel die een se gat was te dik om by die leer op te klim en die brand te blis
niks so vuur om mens weer bietjie in tune met die lewe te kry nie
ja daar het my hele kamer nou in sy moer in gebrand, en ook ' groot deel van my lewe
dit was seer en confusing, maar so vars op 'n manier
ek is definitief besig om my 'path' te tune, maar in seruiouse stappe
mooi woorde en vuil trappe...ek post weer binnekort om 'new renovations' te wys
brand binne altyd
x
J
.jpg)
.jpg)
No comments:
Post a Comment