Friday, September 26, 2008

'n meisie en haar pa...boetie





die bond is kwaai, was nie altyd nie
ek is lief
verwonder my soms
aan die anders

ek is soos hy
x

Monday, September 1, 2008

die stof op daai plaas(lank treug)





goeie tye ...
ander mense
ons was anders
ek was bang....so mooi tyd inmy lewe
maar so hartseer
nou voel ek sterk
maar soms in is die trane in my keel
.....die stof het die gesond gehelp
ander gesigte
liefde