Tuesday, April 20, 2010

my reenboog - wat 'n reenboog gekry het

"i found a rainbow"
sy het 'n reenboog gekry
net so een ding het sy in moerse prag verander
dit vat een moerse beboude persoon om so uit te straal
dit is my beste maater, my liefde reenboog, ales
my "person"
stuur die photo vir my waar ek te mal hoeder kop aan die kots is om te sien buite
gaan haal dit daar en hou dit vir my so uit
dit is wonderlik om so iemand in jou lewe te he

Wednesday, April 14, 2010

Brandweer

brandweer!!
wel die een se gat was te dik om by die leer op te klim en die brand te blis
niks so vuur om mens weer bietjie in tune met die lewe te kry nie
ja daar het my hele kamer nou in sy moer in gebrand, en ook ' groot deel van my lewe
dit was seer en confusing, maar so vars op 'n manier
ek is definitief besig om my 'path' te tune, maar in seruiouse stappe
mooi woorde en vuil trappe...ek post weer binnekort om 'new renovations' te wys

brand binne altyd
x
J