Wednesday, December 16, 2009

die lewe gaan aan

'n photo geneem in die glimlag oomblik van 'n kind en sy pa
die tye wat ek nie meer het
dit is wonderlik vir my om so iets te sien
ek beskerm daai oomblike in my hart saam my pappa
ek verbeel my hoe hy my vas gehou het
dat ek ook so gelag het
verwondering vir andries met klein andries
beskerm en steek julle special oomblike weg

ek mis jou daddy...gesseende kersfees
die lewe gaan aan

x
J

Friday, December 11, 2009

Snoekie - just for you - Person

Jy is my persoon
deur my hartseer die jaar het jy my hand elke dag vas gehou
jy het my hart in jou handsak gedra
my trane op jou hart gesmeer
jy is waarlik my persoon...
my lewe is op wolke saam met jou

dankie vir jou
son skyn
liefde
spinnekoppe
portenjorre en megafters
our tee and whiskey

xxx