Friday, June 11, 2010

my stroop is hard..my kop deurmekaar

vandag skryf ek maar net
ek het nie mooi prentjie om daar by te gaan
my hart is so seer vandag...my stroop is hard
ek het vanoggend in die traffic gevoel dat dit weg
dinge is hard, ek het myslef laat hard bak
my hart is nou verder as van tevore...in die son of skadu
ek sal dit maar uitding, of altans ek wil nie
baie het gebeur...my stroop is hard...nie soet meer

x
J

No comments: